About Us
Tagtig jaar gelede het een man se besigheidsvernuf en visie die gevolg gehad dat vier geslagte later nog steeds in dieselfde produkte en selfde naambesigheid gedoen word. Faan Herholdt het met uitstekende menseverhoudinge en vertroue die grondslag gele waarop die hele Herholdt Groep gebou is.
Herholdt Groep het vanaf n eenman onderneming gegroei in verskillende sektore van die besigheid waarvan die meubel en vloerbekking bedryf die kern vorm. Herholdt’s is ook in al drie vorms van besigheid betrokke nl. Manufacturing, Wholesaling and Retailing.
The success of this company consist of 3 things: Honesty, Credibility and Responsibility. Currently we operate in the Western, Eastern and Northern Cape. We plough back in the different communities and support various projects. For all our loyal staff we are very grateful. Lifelong association with our suppliers makes the selling so much easier.
The fourth generation fresh from Stellenbosch with new ideas has already make a huge impact on the company and with time to come definitely will put it on the next level.